The Big Sleep

The Big Sleep
literêre werk
Naam van werkThe Big SleepWysig
Afgeleide werkThe Big Sleep, The Big Sleep, Q92492208Wysig
Voorafgegaan deurPerchance to DreamWysig
Opgevolg deurFarewell, My Lovely, Perchance to DreamWysig
Form of creative workromanWysig
Genrenoir fiction, misdaadfiksieWysig
Het uitgaweThe Big Sleep, Q126660275Wysig
OuteurRaymond ChandlerWysig
UitgewerAlfred A. KnopfWysig
Plek van publikasieColumbiaWysig
Land van oorsprongVerenigde StateWysig
Taal van werk of naamAmerikaanse EngelsWysig
Publikasiedatum1939Wysig
Ligging van verhaalLos AngelesWysig
Pryse ontvangLe Monde se 100 boeke van die eeuWysig
KaraktersPhilip MarloweWysig
Skermfoto van die film voorprent vir The Big Sleep, met Humphrey Bogart

Die groot slaap (oorspronklike Engelse titel: The Big Sleep) is 'n strakke speurverhaal deur Raymond Chandler, gepubliseer in 1939. Dit is die eerste roman waarin Chandler die karakter Philip Marlowe bekendstel. Die titel is 'n eufemisme vir die dood; dit verwys na 'n bepeinsing oor die "slaap van die groot slaap" in die laaste bladsye van die boek.

Die boek is twee keer verfilm: eers as die film noir The Big Sleep (1946), gevolg deur die hermaakte The Big Sleep (1978). In 1999 is die boek as 96ste van Le Monde se 100 boeke van die eeu aangewys. In 2005 is dit ingesluit in Time-tydskrif se "Lys van die 100 beste romans".[1]

  1. "All Time 100 Novels". Time. 16 Oktober 2005. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Mei 2009. Besoek op 25 Mei 2010.

Developed by StudentB