Thomas More | |
Sir Thomas More, geskilder deur Hans Holbein die Jongere | |
Lord Chancellor
| |
Ampstermyn Oktober 1529 – Mei 1532 | |
Monarg | Hendrik VIII |
---|---|
Voorafgegaan deur | Thomas Wolsey |
Opgevolg deur | Thomas Audley |
Kanselier van die Hertogdom van Lancaster
| |
Ampstermyn 31 Desember 1525 – 3 November 1529 | |
Monarg | Hendrik VIII |
Voorafgegaan deur | Richard Wingfield |
Opgevolg deur | William FitzWilliam |
Speaker van die House of Commons
| |
Ampstermyn 16 April 1523 – 13 Augustus 1523 | |
Monarg | Hendrik VIII |
Voorafgegaan deur | Thomas Nevill |
Opgevolg deur | Thomas Audley |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Londen, Engeland | 7 Februarie 1478
Sterf | 6 Julie 1535 (op 57) Londen, Engeland |
Eggenoot/-note | Jane Colt (huwelik in 1505) Alice Harpur (huwelik in 1511) |
Kind(ers) | Margaret Elizabeth Cicely John |
Alma mater | Universiteit van Oxford Lincoln's Inn |
Religie | Rooms-Katolieke Kerk |
Handtekening |
Sint Thomas More | |
---|---|
Medallion van Thomas More | |
Heilige | |
Vereer in | Rooms-Katolieke Kerk; Kerk van Engeland; sommige ander kerke van die Anglikaanse Gemeenskap |
Saligverklaring | 29 Desember 1886, Florence, Italië deur Pous Leo XIII |
Heiligverklaring | 19 Mei 1935, Vatikaanstad deur Pous Pius XI |
Feesdag | 22 Junie (Rooms-Katolieke Kerk) 6 Julie (Kerk van Engeland) |
Attribute | geklee in die mantel van die kanselier en die dra van die kraag van esse; byl |
Beskermheilige | Aangenome kinders; staatsamptenare; hofklerke; moeilike huwelike; groot gesinne; prokureurs, politici en staatsmanne; stiefouers; wewenaars; Ateneo de Manila Regskool, Bisdom Arlington; Bisdom Pensacola-Tallahassee; Kerala Katolieke Jeugbeweging; Universiteit van Malta, Universiteit van Santo Tomas Fakulteit van Kuns en Briewe |
Thomas More (Latyn: Thomas Morus en onder katolieke bekend as Sint Thomas More; Londen, 7 Februarie 1478 – Tower Hill, 6 Julie 1535) was 'n Engelse renaissance-humanis, juris, filosoof en staatsman. Hy word bekend danksy sy boek Utopia (1516), waarin hy die politieke stelsel van 'n ideale niebestaande eilandnasie beskryf. Die beskrywing van Utopia vertoon 'n ooreenkoms met 'n sosialistiese welsynstaat. More gebruik dié boek om hom uit te spreek teen die ekonomiese en politieke beleid van Engeland. Hy word in 1935 deur pous Pius XI heilig verklaar en word gedenk op 22 Junie.