Tindareos

Tindareos
Koning van Sparta
Opvolger Menelaos
Vrou Leda
Kinders Kastor
Klitemnestra
Timandra
Foibe
Filonoë
Helena (stiefdogter)
Polluks (stiefseun)
Vader Oibalos of Perieres
Moeder Gorgofone

Tindareos (Grieks: Τυνδάρεος) was in die Griekse mitologie ’n koning van Sparta. Hy was die seun van Oibalos (of Perieres) en Gorgofone.


Developed by StudentB