Toelsidas | |
---|---|
Goswami Toelsidas, Hindi-digter en samesteller van die Ramtjaritmanas | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Goswāmī Toelsīdās |
Ook bekend as | Toelasidas, Toelasī Dāsa |
Gebore | 1532 Rajapur, Oetarpradesj |
Sterf | 1623 Delhi |
Beroep(e) | filosoof, komponis, outeur |
Toelsidas (ook Toelasidas, Goswāmī Toelsīdās of Toelasī Dāsa) (1532 – 1623) Dewanāgarī: तुलसीदास) was 'n groot Awadhi bhakta (of volgeling), filosoof, komponis, en die outeur van Ramtjaritmanas, 'n epiese gedig en geskrif gewy aan die Hindoegod Rama.