Toendra

      omvang van die Arktiese toendra
Toendraplantegroei in die somer in Alaska
Toendravlakte met mere in Noord-Siberië by die Russiese stad Doedinka

’n Toendra is ’n gebied sonder bome aan die rand van die poolgebied. Dit is een van die 14 WWF-biome. Daar groei veral gras, mos en dwergstruike. Die woord toendra kom uit Kildin Sami, ’n taal wat op die skiereiland Kola gepraat word. Dit is die genitief van toendar, "boomlose steppe".


Developed by StudentB