Transparansie in optika en andere materiale kan rofweg in twee soorte verdeel word:
By die afwesigheid van transparansie word daar gepraat van opaak of onderskynend. In hierdie geval word die lig deur die buitenste vlakke teruggekaats.
Sommige minerale wat in groot stukke opaak is, blyk in baie dunne splinters (kleiner as 0,1 mm) om deurskynend te wees.