Trojaanse Oorlog |
---|
Die oorlog |
Plek: Troje (moderne Hisarlik, Turkye) Tydperk: Bronstydperk Tradisionele datum: c. 1194-1184 v.C. Moderne datum: c. 1260-1180 v.C. Uitslag: Griekse oorwinning en die verwoesting van Troje |
Letterkundige bronne |
|
Episodes |
Grieke en bondgenote |
Trojane en bondgenote |
Deelnemende gode |
Oorsaak van oorlog: Aan die Griekse kant: Aan die Trojaanse kant: |
Ander onderwerpe |
Die Trojaanse perd is een van die bekendste stories vanuit die Griekse mitologie. Dit vertel hoe die beleërende Grieke daarin geslaag het om Troje te verower deur weg te kruip in 'n reusehoutperd, wat binne die stadsmure gebring is deur die niksvermoedende inwoners van Troje. Dit verwys ook na 'n gewenste item wat iewers ingeneem word, maar waarin 'n ongewenste vrag weggesteek is. Die ontvangers fasiliteer sodoende onwetend hulle eie ondergang of benadeling.