| |||||
Volkslied: Internasionale Volkslied van die Sowjetunie | |||||
Hoofstad | Asjchabat | ||||
Grootste stad | Asjchabat | ||||
Amptelike tale | Russies, Turkmeens | ||||
Regering | Sosialisties | ||||
Onafhanklikheid Bestaan
Van Tot |
13 Mei 1925 12 Desember 1991 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
488 100 km2 (4de in USSR) | ||||
Bevolking - 1989-skatting - Digtheid |
3 522 700 (12de in USSR) 7,2 / km2 | ||||
Geldeenheid | roebel (RUB )
| ||||
Tydsone - Somertyd |
+5 (UTC) +5 (UTC) | ||||
Internet-TLD | .su | ||||
Skakelkode | + |
Die Turkmeense Sosialistiese Sowjetrepubliek (Turkmeens: Түркменистан Совет Социалистик Республикасы, Türkmenistan Sowet Sotsialistik Respoeblikasi; Russies: Туркменская Советская Социалистическая Республика, Toerkmenskaja Sowetskaja Sotsialistitsjeskaja Respoeblika), ook genoem Turkmenistan of Turkmenië, was een van die republieke van die Sowjetunie. Dit is aanvanklik op 7 Augustus 1921 gestig as die Turkmeense Oblast. Op 13 Mei 1925 is dit omskep in die Turkmeense SSR en het dit ’n aparte republiek van die Sowjetunie geword. In 1991 het die Turkmeense SSR onafhanklik geword en is dit hernoem tot Turkmenistan.