Uitenhage

Uitenhage
Victoriatoring in Uitenhage
Victoriatoring in Uitenhage
Uitenhage is in Oos-Kaap
Uitenhage
Uitenhage
 Uitenhage se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 33°46′S 25°24′O / 33.767°S 25.400°O / -33.767; 25.400
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
MunisipaliteitNelson Mandelabaai
Stigting1804
Regering
 • TipeDeel van 'n Metropolitaanse Munisipaliteit
 • BurgemeesterRetief Odendaal (DA)
Oppervlak
 • Totaal75,35 km2 (29,09 vk. myl)
Hoogte
103 m (338 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal103 639
 • Digtheid1 375/km2 (3 560/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense18.4%
 • Indiërs/Asiërs1.2%
 • Bruin mense54.7%
 • Swart mense23.8%
 • Ander1.8%
Taal (2011)
 • Afrikaans 68.9%
 • Xhosa 17.9%
 • Engels 10.4%
 • Ander 2.9%
Poskode (strate)
6230
Poskode (posbusse)
6229
Skakelkode041

Uitenhage is 'n dorp digby Gqeberha (voorheen Port Elizabeth) in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika, wat veral vir sy Volkswagenfabriek bekend is. Dié fabriek is 'n Suid-Afrikaanse dogtermaatskappy van die Duitse motorvervaardiger en die grootste op die vasteland van Afrika met sowat 20 000 werknemers.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Uitenhage". Sensus 2011.

Developed by StudentB