Uranos | |
---|---|
Griekse oergod | |
Uranos en Gaia op ’n masaïekwerk
| |
Naam | Uranos |
God van | Die lug |
Vrou | Gaia |
Ouers | Gaia of Eter en Gaia of Eter en Hemera of Nyx[1] |
Broers, susters | Pontos en die Ourea |
Kinders | Die Titane, die siklope, Meliai, die Eriniërs, die gigante, die Honderdhandiges, Afrodite |
Romeinse eweknie | Caelus |
Uranos (Grieks: Οὐρανός) of Uranus was in die Griekse mitologie ’n oergod (Lug) en die man van Gaia (Aarde). Hulle was die voorouers van die meeste van die Griekse gode, maar hy het geen bekende kultus gehad nie[2] en word nie dikwels in die Griekse kuns uitgebeeld nie.