Valtteri Bottas

Valtteri Bottas
Bottas in 2022.
Bottas in 2022.
Geboortedatum 28 Augustus 1989 (1989-08-28)
Geboorteplek Nastola, Finland
Nasionaliteit Vlag van Finland Fin
Ou span(ne) Williams Martini Racing
Mercedes AMG
Alfa Romeo-Ferrari
Span in 2024 Kick Sauber-Ferrari
Motornommer 77
Inskrywings 245 (244 begin)
Kampioenskappe 0
Oorwinnings 10
Podiums 67
Loopbaanpunte 1797
Voorste wegspronge 20
Vinnigste rondtes 19
Eerste F1-wedren 2013 Australiese Grand Prix
Eerste wen 2017 Russiese Grand Prix
Laaste wen 2021 Turkse Grand Prix
Laaste inskrywing 2024 Las Vegas Grand Prix
Laaste seisoen 2023
Verlede jaar plek 15de (10 punte)

Valtteri Viktor Bottas (Nastola, 28 Augustus 1989)[1] is 'n Finse professionele motorrenjaer wat vir die Alfa Romeo-Ferrarispan in Formule Een Grands Prix jaag. Hy was van 2013 tot 2016 lid van die Williams F1-span, en het in 2017 by die Mercedes AMG-span aangesluit, en het van 2017 tot 2021 tien Grands Prix vir hul gewen.[2] Bottas is in 2011 as kampioen gekroon in die GP3-reeks vir die Lotus ART-span deur sy spanmaat James Calado en die Nederlander Nigel Melker te verslaan.

Hy woon tans in Monaco.

  1. "Valtteri Bottas". Formula1.com. Besoek op 27 Desember 2019.
  2. "Valtteri Bottas stuns Vettel and Hamilton to win F1's Russian GP". Guardian. 1 Mei 2017. Besoek op 3 Mei 2017.

Developed by StudentB