| |||||
Sien ander Meksikaanse deelstate | |||||
Amptelike naam: Estado Libre y Soberano de Veracruz de Ignacio de la Llave ("Vrye en onafhanklike staat van Veracruz de Ignacio de la Llave") | |||||
Volkslied: Himno Veracruzano | |||||
Land | Meksiko | ||||
Hoofstad | Xalapa | ||||
Grootste stad | Veracruz | ||||
Munisipaliteite | 212 | ||||
Oppervlakte | 71 826 km²[1] (11de) | ||||
Hoogste punt | 5 610 m[2] | ||||
Bevolking (2012) - Totaal - Digtheid |
7 773 408[3] (3de) 110 inw./km² (10de) | ||||
Demoniem | Veracruzano (a) | ||||
Goewerneur | Cuitláhuac García (MORENA) | ||||
Senators[4] | José Francisco Yunes Zorrilla (PRI) Héctor Yunes Landa (PRI) Fernando Yunes Márquez (PAN) | ||||
Stigting | 22 Desember 1823[5][6] (7de) | ||||
MOI (2010) | 0,709 – hoog (27ste) | ||||
BBP (KKP (2009) - Totaal - Per capita |
29 825 093,9 VSA-$[7] | ||||
Tydsone - Somertyd |
SST (UTC−6) SDT (UTC−5) | ||||
Poskode | 91-96 | ||||
ISO 3166-2 | MX-VER | ||||
Amptelike webwerf | veracruz.gob.mx |
Veracruz is een van die 31 deelstate wat saam met die Federale Distrik, die 32 Federale Entiteite van Meksiko vorm. Xalapa is die hoofstad en Veracruz is die grootste stad. Die deelstaat is aan die Golf van Meksiko geleë.