UK Independence Party | |
UKIP | |
Logo van die UKIP
| |
Leier | Neil Hamilton (waarnemend) |
---|---|
Gestig | 1993 |
Hoofkwartier | Lexdrum House, Newton Abbot, Devon, Engeland |
Jeugvleuel | Young Independence |
Ideologie | Euroskeptisme |
Internasionale affiliasie | Geen |
Amptelike kleure | Pers |
Webblad | www.ukip.org |
Die Verenigde Koninkryk se Onafhanklikheidsparty (Engels: UK Independence Party, ook bekend as UKIP /ˈjuːkɪp/) is 'n regse politieke party in die Verenigde Koninkryk, gestig in 1993. Die waarnemende leier van die party is Neil Hamilton.