| |||||
| |||||
Leuse: Dieu et mon droit (Frans vir: "God en my reg") | |||||
Volkslied: God Save the King (tot 1837/1901–22) God Save the Queen (1837–1901) | |||||
Grondgebied van die Koninkryk van Groot Brittanje en Ierland | |||||
Hoofstad | Londen 51°30′N 0°07′W / 51.500°N 0.117°W | ||||
Taal/Tale | Engels (amptelik), Wallies (Wallis), Iers-Gaelies (dele van Ierland), Skots en Skots-Gaelies (dele van Skotland) | ||||
Regering | Grondwetlike monargie | ||||
Monarg | |||||
- 1801–1820 | George III | ||||
- 1820–1830 | George IV | ||||
- 1830–1837 | William IV | ||||
- 1837–1901 | Victoria | ||||
- 1901–1910 | Edward VII | ||||
- 1910–1927 | George V | ||||
Eerste Minister | |||||
- 1801–1804 | William Pitt the Younger (eerste) | ||||
- 1924–1927 | Stanley Baldwin (laaste) | ||||
Wetgewer | Parlement | ||||
Geskiedenis | |||||
- Act of Union 1800 | 1 Januarie 1801 | ||||
- Anglo-Ierse Verdrag | 6 Desember 1922 | ||||
- Formele naamsverandering | 12 April 1927 | ||||
Oppervlakte | |||||
- 1801 | 315 093 km2 121 658 sq mi | ||||
Bevolking | |||||
- 1801 skatting | 16 000 000 | ||||
Digtheid | 50,8 /km² 131,5 /sq mi | ||||
- 1921 skatting | 45 370 530 | ||||
Digtheid | 144 /km² 372,9 /sq mi | ||||
Geldeenheid | Pond sterling |
Die Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Ierland (Engels: Kingdom of Great Britain and Ireland) was die amptelike naam en staatsvorm van die Verenigde Koninkryk van 1 Januarie 1801 tot 12 April 1927. Dit het tot stand gekom met die vereniging van die Koninkryk van Groot-Brittanje (wat self ’n unie was van die Koninkryke van Engeland en Skotland) en die Koninkryk van Ierland, met Ierland wat regstreeks deur die Britse regering regeer is.