Vet

Vette sluit 'n groot groep organiese materie in wat ook in die mens se normale dieet voorkom.

Struktuurformule van 'n trigliseried.
1. Die blou vetsuurketting is versadig: dit bevat geen dubbele of drievoudige bindings nie.
2. Die groen en rooi vetsuurkettings is onderskydelik enkelvoudig en drievoudig onversadig, met alle dubbelbindinge in die cis-konfigurasie.
3. In swart is 'n veresterde gliserol herkenbaar.
  • versadigde vetsure
  • onversadigde vetsure
  • mono-onversadigde vetsure
  • poli-onversadigde vetsure
    • omega-3 vetsure
    • omega-6 vetsure

Developed by StudentB