Vishnu (viṣṇu)
|
Vishnu en Lakshmi op Shesha Naga, c. 1870 |
Devanagari | विष्णु |
---|
Woonplek | Vaikuntha |
---|
Wapen | Sudarshana Chakra en die Kaumodaki |
---|
Metgesel | Lakshmi |
---|
Rydier | Garuda |
Vishnu of Wisjnoe (Devanagari: विष्णु viṣṇu) is die oppergod in die Vaishnavisme-tradisie van Hindoeïsme. Smarta-volgelinge vereer Vishnu as een van die vyf primêre vorme van god,[1] en sy opperstatus word in die Hindoes se heilige geskrifte soos die Yajurveda, Rigveda en Bhagavad Gita verklaar.[2][3][4]
- ↑ The Sri Vaishnava Brahmans, K. Rangachari (1931) p. 2
- ↑ Albrecht Weber, Die Taittirîya-Saṃhitâ, Leipzig, Indische Studien 11-12, Brockhaus (1871, 1872) e-teks
- ↑ A. Berridale Keith, The Yajur Veda – Taittiriya Sanhita 1914, volledige teks, (aanlyn by sacred-texts.com). Vir spesifieke verse, sien [Kanda V, verse 5.1. http://www.sacred-texts.com/hin/yv/yv05.htm]
- ↑ Devi Chand, The Yajurveda. Sanskrit-teks met Engelse vertaling. Derde deurgaans hersiene en uitgebreide uitgawe (1980).