Visse | ||||
Latynse naam | Pisces | |||
Genitief | Piscium | |||
Afkorting | Psc | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 1h | |||
Deklinasie | 15º | |||
Grootte | 889 vk. grade (14de) | |||
Kwadrant | NQ1 | |||
Besonderhede | ||||
Hoofsterre | 18 | |||
Helderste ster | Eta Piscium (η Psc) | |||
Naaste ster | Van Maanen se Ster | |||
Sterre helderder as 3 m | 0 | |||
Sterre met planete | 13 | |||
Messier-voorwerpe | 1 | |||
Bayer-/Flamsteed-sterre | 86 | |||
Meteoorreëns | Pisciede | |||
Aangrensende sterrebeelde | ||||
Driehoek, Andromeda, Vlieënde Perd, Waterdraer, Walvis, Ram | ||||
|
Die Visse (Latyn: Pisces) is ’n sterrebeeld van die Diereriem. Die simbool daarvan is (Unicode ♓). Dit is tussen die Waterdraer in die weste en die Bul in die ooste geleë. Die sonnebaan en die hemelewenaar kruis mekaar in dié sterrebeeld en die Maagd.