Vitalik Buterin

Vitalk Buterin in 2016.

Vitaly Dmitriyevich "Vitalik" Buterin (Russies: Виталий Дмитриевич Бутерин; gebore op 31 Januarie 1994) is 'n Russies-Kanadese programmeerder en skrywer wat veral bekend is as een van die medestigters van Ethereum. Buterin het vroeg in die ontstaan van kriptogeldeenhede daarby betrokke geraak en Bitcoin Magazine in 2011 gestig.[1][2][3]In 2014 het Buterin Ethereum van stapel gestuur.[4][5]

  1. Finley, Klint (27 Januarie 2014). "Out in the open: Teenage hacker transforms web into one giant Bitcoin network". Wired. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Februarie 2014. Besoek op 7 Februarie 2014.
  2. del Castillo, Michael (24 September 2014). "Dark wallet: A radical way to Bitcoin". The New Yorker. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 September 2013. Besoek op 24 Januarie 2014.
  3. Melendez, Steven (10 Februarie 2014). "Could this 20-Year-Old kid make Bitcoin obsolete?". Fast Company. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Maart 2014. Besoek op 22 Februarie 2014.
  4. "Ethereum Regains Title as Second Most Valuable Cryptocurrency Behind Bitcoin". Fortune (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Januarie 2018. Besoek op 17 April 2021.
  5. "Ethereum Becoming More Than Crypto Coder Darling, Grayscale Says". Bloomberg.com (in Engels). 4 Desember 2020.

Developed by StudentB