Bynaam | (bn) লাল-সবুজ (af) Rooi-groen |
---|---|
Gebruik | Nasionale vlag en vaandel |
Verhouding | 3:5 |
Goedgekeur | 13 Januarie 1972[1] |
Ontwerp | ’n Eenvoudige bottelgroen baan met ’n rooi skyf net links van die middel. |
Ontwerp deur | Quamrul Hassan |
Die nasionale vlag van Bangladesj is op 13 Januarie 1972 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n eenvoudige bottelgroen baan met ’n rooi skyf net links (m.a.w. na die vlagpaalkant) van middel.