Gebruik | Nasionale vlag en vaandel |
---|---|
Verhouding | 2:3 |
Goedgekeur | 4 Oktober 2006 |
Ontwerp | ’n Horisontale driekleur in blou, wit en groen met ’n Basothohoed in die middel van die wit baan. |
Die nasionale vlag van Lesotho is op 4 Oktober 2006 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n horisontale driekleur in blou-wit-groen met ’n Basothohoed in die middel van die wit baan (dit oorskry nie die grense van die wit baan nie).