Gebruik | Nasionale vlag |
---|---|
Verhouding | 1:2 |
Goedgekeur | 18 November 1991[1] |
Ontwerp | Drie horisontale bane van bo na onder in blou, wit en groen met rooi fraiings tussenin en ’n sekelmaan en twaalf sterre in die skildhoek |
Gebruik | Oorlogsvlag |
Verhouding | 1:2 |
Goedgekeur | 4 Junie 1992 |
Ontwerp | Die nasionale vlag met goue teks in die wit baan |
Die nasionale vlag van Oesbekistan is op 18 November 1991 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon drie horisontale bane van bo na onder in blou, wit en groen met rooi fraiings tussenin en ’n sekelmaan en twaalf sterre in die skildhoek.