Walvisbaai

Walvisbaai

Walfischbucht

Walvis Bay
'n Uitsig oor Walvisbaai en sy hawe
'n Uitsig oor Walvisbaai en sy hawe
Wapen van Walvisbaai
Wapen
Leuse(s): 
In utrumque paratus
Walvisbaai is in Namibia
Walvisbaai
Walvisbaai
Koördinate: 22°57′22″S 14°30′29″O / 22.95611°S 14.50806°O / -22.95611; 14.50806
LandVlag van Namibië Namibië
StreekErongo
Gestig in1840
Regering
 • BurgemeesterTrevino Forbes (IPC)
Oppervlak
 • Totaal1 124 km2 (434 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal85 000
TydsoneUTC+2 (SAST)
Skakelkodes64
Webwerfwalvisbaycc.org.na

Walvisbaai (Duits: Walfischbai of Walfischbucht; Engels: Walvis Bay) aan die Atlantiese Oseaan is die belangrikste diepseehawe en nywerheidstad van Namibië, sowat 40 kilometer suid van Swakopmund en 25 km suid van Langstrand. Die gebied van Walvisbaai beslaan 'n oppervlakte van 1 124 vierkante kilometer en het sowat 52 000 inwoners.

  1. "Table 4.2.2 Urban population by Census years (2001 and 2011)" (PDF). Namibia 2011 – Population and Housing Census Main Report. Namibia Statistics Agency. p. 39. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 2 Oktober 2013. Besoek op 17 Augustus 2014.

Developed by StudentB