Watermuishond | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Mammalia |
Orde: | Carnivora |
Suborde: | Feliformia |
Familie: | Herpestidae |
Genus: | Atilax |
Spesie: | A. paludinosus
|
Binomiale naam | |
Atilax paludinosus Cuvier, 1829
| |
Verspreidings-kaart |
Die watermuishond (Atilax paludinosus) is 'n klein soogdier wat tussen riete en plante langs waterliggame soos riviere en damme woon. Hulle staan ook bekend as die Kommetjiegatmuishond of Kommetjiemuishond.