Waterstoffluoried

Eienskappe

Algemeen

Naam Waterstoffluoried 
IUSTC-naam Waterstoffluoried
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule HF
Molêre massa 20,01 [g/mol][1]
CAS-nommer 7664-39-3[1]  
Voorkoms Kleurlose gas  
Reuk skerp[1]
Fasegedrag  
Selkonstantes a=331 pm; b= 331 pm; c=522 pm[2]  
Ruimtegroep Cmc2₁ 
Nommer 36
Smeltpunt -83 °C[1]
Kookpunt 20 °C[1]
Digtheid 0,7 rel. lug[1]
Oplosbaarheid oplosbaar in water 
Kritieke temperatuur 188 °C[1]

Suur-basis eienskappe

pKa 3,8[3]

Veiligheid

Flitspunt onbrandbaar

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Waterstoffluoried is 'n verbinding van waterstof en fluoor. In suiwere vorm is dit 'n gas of 'n baie vlugtige vloeistof met 'n kookpunt van slegs 20 °C. In waterige oplossing word dit ook fluoorsuur genoem.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 1,6 "Safety data sheet" (PDF). Airgas. Besoek op 26 Julie 2023.
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named John
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named And

Developed by StudentB