Skematiese vergelyking van die klassieke planete se ordening (gereël in 'n sirkel) en die volgorde van dae in 'n week wat 'n 7/3-heptagram binne die sirkel vorm. Buite is die weeksdae se simbole: son (bo), maan (regs onder) en verdere langs die lyn tot Mars, Mercurius, Jupiter, Venus en Saturnus