Wenera 8 word aanmekaar gesit | |||||||||||
Sendingtipe | Venus-lander | ||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Operateur | Lavochkin | ||||||||||
COSPAR-ID | 1972-021A | ||||||||||
SATCAT-nr. | 5912 | ||||||||||
Sendingstydsduur | Reis: 117 dae Lander: 50 minute | ||||||||||
Ruimtetuigeienskappe | |||||||||||
Ruimtetuig | 4V-1 No.670 | ||||||||||
Vervaardiger | Lavochkin | ||||||||||
Lanseermassa | 1 184 kg[1] | ||||||||||
Landingsmassa | 495 kg | ||||||||||
Begin van sending | |||||||||||
Lanseerdatum | 27 Maart, 04:15:06 UTC | ||||||||||
Vuurpyl | Molnija-M/MVL | ||||||||||
Lanseerplek | Baikonoer 31/6 | ||||||||||
Einde van sending | |||||||||||
Laaste kontak | 22 Julie 1972 09:32 UT (landing) + 50 min, 11 sekondes toe transmissie ophou | ||||||||||
Omwentelingsparameters | |||||||||||
Verwysingstelsel | Geosentries | ||||||||||
Perigeumhoogte | 194 kilometer | ||||||||||
Apogeumhoogte | 246 kilometer | ||||||||||
Helling | 51,7° | ||||||||||
Periode | 88,9 minute | ||||||||||
Epog | 27 Maart 1972 | ||||||||||
Venus-lander | |||||||||||
Landingsdatum | 22 Julie 1972, 09:32 UTC | ||||||||||
Landingsplek | 10°42′S 335°15′O / 10.70°S 335.25°O | ||||||||||
| |||||||||||
Wenera 8 (Russies: Венера-8 wat Venus 8 beteken) is 'n Sowjetse ruimtetuig wat deel van hul Wenera-ruimteprogram was om Venus te verken. Dit was die tweede ruimtetuig wat 'n suksesvolle landing op die oppervlakte van Venus uitgevoer het.[2]
Wenera 8 was 'n verkenningstuig en landingstuig. Die instrumentasie aan boord het 'n temperatuur en drukmeters, ligsensors, 'n hoogtemeter, 'n gammastraal spektrometer, 'n gas-analiseerder en radiosenders ingesluit.