Wes-Sussex | |
---|---|
Vlag Wapen |
Ligging in Engeland |
Seremoniële graafskap Wes-Sussex | |
Hoofstad | Chichester |
Oppervlakte | 1 991 km² |
Bevolking | 8520 400 (2017) |
Bevolkingsdigtheid | 428 inw./km² |
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap | |
Streek | Wes-Sussex |
Administratiewe setel | Chichester |
ISO 3166-2: | GB-WSX |
Oppervlakte | 1 991 km² |
Bevolking | 8520 400 (2017) |
Bevolkingsdigtheid | 428 inw./km² |
Webtuiste | www.westsussex.gov.uk |
Distrikte en Unitêre owerhede | |
|
Wes-Sussex (Engels: West Sussex) is die graafskap saamgestel uit die westelike dele van die historiese graafskap Sussex. In 1974 is Sussex verdeel om die huidige Oos-Sussex en Wes-Sussex te vorm.
Wes-Sussex is in die suidooste van Engeland geleë en het in 2017 'n geskatte bevolking van 8 520 400 gehad.