|
In 'n neutedop: Wees versigtig om nie nie-vrye beelde op te laai nie, en voeg 'n deeglike beskrywing en bron van die beeld by.
Be very careful not to upload non-free images, fully describe all images' sources and copyright details on their description pages, and try to make images as useful and reusable as possible.
|
Wikipedia bevat reeds duisende illustrerende beelde en ander media, maar soms ontbreek 'n geskikte beeld. Hierdie bladsy verskaf 'n oorsig van die gebruik van beelde in Wikipedia.