Hierdie bladsy dokumenteer 'n beleid van die Afrikaanse Wikipedia. Dit beskryf 'n wyd aanvaarde standaard wat alle bydraers normaalweg moet volg. Veranderinge hieraan moet konsensus weerspieël. |
Kerninhoudsbeleide |
---|
Ander inhoudsbeleide |
Hierdie bladsy bied 'n oorsig van die beleid rakende beelde (insluitende formaat, inhoud en kopieregkwessies) op die Afrikaanse Wikipedia. Enige vrae rakende die beleid kan op die besprekingsblad gestel word.
Sien gerus Wikipedia:Beelde vir algemene inligting rakende beelde en die gebruik daarvan.