Wikipedia:Skakel

'n Skakel is 'n stukkie teks (of miskien 'n prentjie) wat mens na 'n ander artikel neem as mens daarop klik. Skakels is wat afsonderlike bladsye in Wikipedia (en inderdaad die WWW) aan mekaar verbind. As sodanig is dit dus duidelik dat die oordeelkundige gebruik van skakels belangrik is vir ons. Vir volledige inligting aangaande skakels, sien gerus die Engelse bladsy daaroor.


Developed by StudentB