William Howard Taft | |
---|---|
27ste President van die Verenigde State | |
Ampstermyn | 4 Maart 1909 – 4 Maart 1913 |
Voorganger | Theodore Roosevelt |
Opvolger | Woodrow Wilson |
Geboortedatum | 15 September 1857 |
Geboorteplek | Cincinnati, Ohio |
Sterftedatum | 8 Maart 1930 |
Sterfteplek | Washington, D.C. |
Eerste Dame | Helen Herron (1886–1930) |
Politieke party | Republikein |
Visepresident | James Sherman (1909–1912) Geen |
Handtekening |
William Howard Taft (15 September 1857 – 8 Maart 1930) was die 27ste President van die Verenigde State (1909-1913). Tydens sy ampstermyn het Nieu-Meksiko (6 Januarie 1912) en Arizona (14 Februarie 1912) die 47ste en 48ste deelstate van die Verenigde State van Amerika geword.