Witsterthert | |
---|---|
’n Ram. | |
’n Ooi. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | O. virginianus
|
Binomiale naam | |
Odocoileus virginianus (Zimmermann, 1780)
| |
Verspreiding. |
Die witsterthert (Odocoileus virginianus) is ’n mediumgroot hert wat inheems is aan die VSA, Kanada, Mexiko, Sentraal-Amerika en Suid-Amerika tot so ver suid as Peru en Bolivië.[1] Dit is ook ingevoer na Nieu-Seeland, Kuba, Jamaika, Hispaniola, Puerto Rico, Bermuda, Bahamas en Klein Antille, asook sommige Europese lande soos Finland, Tsjeggië en Serwië.[2][3][4]
In die Amerikas is dit die mees wydverspreide wilde hoefdier.