Wium van Zyl

Wium van Zyl (gebore plaas Doornkraal, distrik Heidelberg, Kaap, September 1948) is 'n emeritus professor in Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit van Wes-Kaapland, digter en vertaler.


Developed by StudentB