Wladimir-oblast Владимирская область | ||||
Die ligging van Wladimir-oblast in Rusland. | ||||
Politieke status | ||||
Land | Russiese Federasie | |||
Federale distrik | Sentrale | |||
Ekonomiese streek | Sentrale | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Wladimir | |||
Leier | Swetlana Orlowa | |||
Amp | Goewerneur | |||
Wetgewer | Oblast-doema | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2010 | |||
Totaal | 1 443 693 | |||
Volgorde | 31ste | |||
Digtheid | 49,78/km2 | |||
Stedelik | 77,6% | |||
Plattelands | 22,4% | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 29 000 km2 | |||
Volgorde | 66ste | |||
Tydsone | UTC+04:00 | |||
Registrasienommer | 33 | |||
Amptelike tale | Russies | |||
Webtuiste | http://www.avo.ru | |||
Wapen en vlag | ||||
| ||||
|
Wladimir-oblast (Russies: Влади́мирская о́бласть, Wladimirskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Sentrale Federale Distrik en die hoofstad is Wladimir, sowat 190 km oos van Moskou. Volgens die Russiese sensus van 2010[1] is die inwonertal 1 443 693.
Unesco se lys Wêrelderfenisgebiede sluit die 12de-eeuse katedrale van Wladimir, Soezdal, Bogoljoebowo en Kideksja in.