| |||
---|---|---|---|
Kaart | |||
Wapen en vlag | |||
Basiese gegewens | |||
Setel van die woiwode: | Szczecin | ||
Setel van die parlement: | Szczecin | ||
Woiwode: | Piotr Jania | ||
Woiwodskapsmaarskalk: | Olgierd Geblewicz | ||
Grootste stad: | Szczecin | ||
ISO 3166-2: | PL-ZP | ||
Nommerplate: | Z | ||
Bevolking: | 1 693 284 (30 Junie 2009) | ||
Bevolkingsdigtheid: | 74 inw. per km² | ||
Geografie | |||
Oppervlakte: | 22 896 km² | ||
- waarvan land: | ? km² | ||
- waarvan water: | ? km² | ||
Strekking: | Noord-suid: tot 216,29 km Wes-oos: tot 192,50 km | ||
Hoogste punt: | 239,1 m bo seevlak | ||
Laagste punt: | 3 m benede seevlak | ||
Landskapstruktuur | |||
Bosse: | 36,2 % | ||
Waterliggame: | 5,2 % | ||
Landbou: | 49,9 % | ||
Ander: | 8,7 % | ||
Administratiewe verdeling | |||
Selfregerende stede: | 3 | ||
Powiat (distrikte): | 18 | ||
Munisipaliteite: | 114 |
Wes-Pommere (Pools: województwo zachodniopomorskie) is 'n woiwodskap in Pole. Die woiwodskap is op 1 Januarie 1999 opgerig. Die hoofstad is Szczecin. Wes-Pommere grens aan die Oossee en die Duitse deelstate Mecklenburg-Voorpommere en Brandenburg.