Wolfgang Amadeus Mozart | |
---|---|
Portret van Wolfgang Amadeus Mozart deur Doris Stock, 1789. | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Johannes Chrysostomus Wolfgangus Theophilus Mozart |
Ook bekend as | Trazom Mozart Wolfgang |
Gebore | 27 Januarie 1756 Salzburg, Prinsaartsbisdom Salzburg, Heilige Romeinse Ryk |
Sterf | 5 Desember 1791 (op 35) Wene, Aartshertogdom Oostenryk, Heilige Romeinse Ryk |
Genres | Simfonie Concertant Kamer Klavier Opera Koraal |
Beroep(e) | Komponis |
Instrumente | Klavier |
Jare aktief | 1761 - 1791 |
Wolfgang Amadeus Mozart (* 27 Januarie 1756 - † 5 Desember 1791) was 'n beroemde en invloedryke komponis van die Klassieke tydperk.