Worcestershire

Worcestershire

Vlag

Wapen

Ligging in Engeland
Seremoniële graafskap Worcestershire
Hoofstad Worcester
Oppervlakte 1 741 km²
Bevolking 588 400 (2017)
Bevolkingsdigtheid 338 inw./km²
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap
Streek Worcestershire
Administratiewe setel Worcester
ISO 3166-2: GB-WOR
Oppervlakte 1 741 km²
Bevolking 588 400 (2017)
Bevolkingsdigtheid 333 inw./km²
Webtuiste www.worcestershire.gov.uk
Distrikte en Unitêre owerhede
  1. Worcester
  2. Malvern Hills
  3. Wyre Forest
  4. Bromsgrove
  5. Redditch
  6. Wychavon

Worcestershire (uitgespreek /ˈwʊstərʃər/) is 'n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede van Worcester, Droitwich en Malvern.

Worcestershire het geskatte 'n bevolking van 588 400 in 2017 gehad (waarvan 97,5% Blank was) en is dus die 38ste grootste graafskap in die land.


Developed by StudentB