'n Woud is 'n stuk land wat dig met bome begroei is. 'n Bos bome word amptelik as 'n woud beskryf as meer as 64% van die lug met boomtoppe bedek is. Plante en struike groei gewoonlik onder die bome.
Woude is die oorheersende landelike ekostelsel van die aarde en is oor die hele wêreld versprei.[1]
Woude kan geklassifiseer word as:
<ref>
tag; no text was provided for refs named yude