Yasovarman I | |
---|---|
Koning van die Khmer-ryk | |
Bewind | 889-910 |
Voorganger | Indravarman I |
Opvolger | Harshavarman I |
Dinastie | Khmer-ryk |
Vader | Indravarman I |
Moeder | Indradevi |
Eggenote | Suster van Jayavarman IV |
Kinders | Ishanavarman II Harshavarman I |
Oorlede | 910 |
Yasovarman I (Khmer: ព្រះបាទយសោវរ្ម័នទី១) was van 889 tot 910 die koning van die Khmer-ryk. Sy bynaam was die "Melaatse Koning".[1]
Hy was die seun van koning Indravarman I en sy vrou, Indradevi.[2][3] Sy onderwyser was die Brahmaan Vamasiva, wat deel was van die Devaraja-priesterskap.