Zeeland Zeêland, Zêeland | |
---|---|
Provinsie | |
Leuse(s): Luctor et Emergo (ek worstel en kom bo) | |
Ligging van die provinsie Zeeland in Nederland | |
Kaart van die provinsie Zeeland | |
Koördinate: 51°34′N 3°45′O / 51.567°N 3.750°O | |
Land | Nederland |
Hoofstad | Middelburg |
Grootste stad | Middelburg |
Regering | |
• Kommissaris | Han Polman (D66) |
Oppervlak | |
• Totaal | 2 933 km2 (1 132 vk. myl) |
• Land | 1 780 km2 (690 vk. myl) |
• Water | 1 154 km2 (446 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 391 124 |
• Digtheid | 220/km2 (600/vk. myl) |
1 Januarie 2023 | |
Tydsone | UTC+01:00 (MET) |
• Somertyd | UTC+02:00 (MEST) |
Webwerf | www.zeeland.nl |
Zeeland (letterlik in Afrikaans: Seeland, Seeus: Zeêland [ˈzɪə̯lɑnt], Wes-Vlaams: Zêeland) is een van die 12 provinsies van Nederland en is in die suidweste geleë. Die provinsie het 'n bevolking van sowat 391 000 in 2023 gehad en beslaan 'n totale oppervlakte van 2 933 km² met 'n bevolkingsdigtheid van 220 inwoners per km² land. Die hoofstad en grootste stad is Middelburg. Die land Nieu-Seeland is ná Zeeland genoem.